Vakansie Akkommodasie

Ownership, Incorrect Details or Privacy? Request a change

Share

About Us

Vakansie Akkommodasie in Uvongo 5 km voor Margate. Die Suidkus inwoners glo die Sardien Loop begin wanneer die laaste alwyn blom,hoofsaaklik in Junie,Julie. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate wat coke by die kroeg bestel.Ons bied U selfsorg akkommodasie wat loop afstand vanaf Uvongo se swemstrand en winkels is. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval,huur van bote,kunsstalletjies en wonderlike visvang. Uvongo het n warm subtropiese klimaat.

International Time & Dialing Code For South Africa

South Africa
Local Time
11:17 PM
Dialing code
+27

Call & Message

Address MAP

  • Street Address

    Colin Street
  • City

    Margate
  • State / Province

    KZN